Welkom By Marais Viljoen!
Dit begin alles hier. ‘n Nuwe reis, ‘n vars begin. Stap saam en ervaar die hoërskoolreis van ‘n Marais Viljoener.
Marais Viljoen is ‘n trotse instelling in die Alberton-gemeenskap, ‘n plek waar jongmense bemagtig word om hul plek in die wêreld met selfvertroue, insig en vaardigheid in te neem. Hier bied ons ‘n ondersteunende omgewing waar leerders die ruimte gegun word om te groei, hul potensiaal te ontdek en ‘n wye verskeidenheid geleenthede te ervaar.
As ‘n Viljoen-nuweling stap jy in met ‘n leë rugsak, maar van die eerste oomblik af is jy deel van die Marais Viljoen-familie. Dit begin alles die oomblik wat jy besef: ‘Ek is tuis’.
Wat's Nuus?
- All Posts
- Essentials
- Fonteinseremonie
- Matriekafskeid
- Runway
- Textiles
- Trends
- Vintage
- Wie ons is

By Hoërskool Marais Viljoen vier ons trots, styl en talent met die glansgeleentheid van die jaar – Mnr. en Mev....

By Hoërskool Marais Viljoen vier ons die begin van die lente in ware styl met ons glansryke Mnr. en Mej....

By Hoërskool Marais Viljoen vier ons trots ons ryk en diverse kultuur! Kultuurdag is ’n kleurvolle fees van kreatiwiteit, talent...

Die Matric Ball 2025 is een van Suid-Afrika se mees glansryke en gesogte matriekafskeid-geleenthede – dikwels beskryf as die “MET...
Inhabiting discretion the her dispatched decisively boisterous joy. So form were wish open is able of mile of. Waiting express...

Wat Bied Ons Aan
Vinnige Skakels
Ons Borge