Ons SKool

Alles begin hier. ’n Nuwe reis, ’n vars begin. 

Stap saam en beleef die hoërskoolreis van ’n Marais Viljoener.

MARAIS VILJOEN

'n Trotse instelling

As ’n Vilgroentjie stap jy in met ’n leë rugsak, maar van die eerste oomblik af is jy deel van die Marais Viljoen-familie. Alles begin die oomblik wanneer jy besef: ‘Ek is tuis.’

Hier bou elke leerder herinneringe wat vir altyd sal hou. Hier begin jy droom en jy leer hoe om daardie drome te verwesenlik.

By Marais Viljoen is ons trots op ons vier sterk pilare: Akademie, Kultuur, Sport en Sosiaal.

Reeds sedert 1961 skep ons skool ’n veilige tuiste vir die vorming van gebalanseerde, goed toegeruste jong volwassenes. Elke wenner het ’n stewige fondament nodig om op te bou, ’n afspringplek wat jou vir die toekoms voorberei. Hier gee ons jou geleenthede, leiding en ondersteuning om jou volle potensiaal te bereik. Die pad na sukses word gebou op harde werk en vriendskappe wat ’n leeftyd hou.

Hier glo ons in holistiese opvoeding, ’n balans tussen akademie, sport, kultuur en sosiale lewe, sodat elke leerder die geleentheid het om te floreer.

Ons GESKIEDENIS

Hoërskool Marais Viljoen is ’n openbare, dubbel-medium hoërskool wat in Alberton in die Gauteng-provinsie van Suid-Afrika geleë is.

Ons skool is bekend as dié top akademiese, sport en kultuur skool in die distrik en het oor baie jare ’n sterk reputasie van uitnemendheid opgebou.

Hoërskool Marais Viljoen is vernoem na die voormalige Staatspresident en LP vir Alberton, Marais Viljoen. Hy het die skool amptelik op 1 September 1961 geopen.

Mnr. Piet Myburgh is aangestel as die eerste skoolhoof. Hy is in 1979 opgevolg deur mnr. Philip Fouché.

Mnr. Fouché het in 1989 afgetree en is opgevolg deur mnr. Hannes le Roux, wat vanaf April 1989 tot Maart 2004 as hoof gedien het. In April 2004 is mev. Martie Heystek as waarnemende hoof aangestel, en op 1 Januarie 2005 is sy amptelik as skoolhoof van Hoërskool Marais Viljoen aangestel.

Mev. Heystek het in 2022 afgetree en word opgevolg deur Dr. Johlet Krause wat amptelik vanaf  1 Mei 2023 as hoof aangestel is. 

Die skool het oorspronklik as ’n tegniese en beroepsgerigte skool begin. In 1979 is die beroepskomponent uitgefaseer, waarna Marais Viljoen ’n breër akademiese rigting ingeslaan het met ’n verskeidenheid vakke binne tegniese, wetenskaplike en algemene studierigtings.

Met die uitbreiding van die vakkeuses is daar in 1995 besluit dat Marais Viljoen Tegnieseskool voortaan as Hoërskool Marais Viljoen bekend sou staan.

Hoërskool Marais Viljoen is ’n dinamiese skool met ’n sterk fokus op sport, akademie en kultuur, en lewer jaar na jaar uitmuntende prestasies op alle terreine.

Bestuur

SENIOR PERSONEEL

Dr. Johlet Krause

SKOOLHOOF

Mev. Elanza de Villiers

ADJUNKHOOF

Mnr. Paul Els

ADJUNKHOOF

Mnr. Helgard Müller

ADJUNKHOOF

DEPARTEMENTSHOOFDE

Mnr. Jaco du Preez

Tegnologiese en Landbouvakke

Mev. Reneé Kühn

Opvoedkundige Leiding en Lewensoriëntering

Mev. Ansa Oosthuizen

Fisiese Wetenskappe en Lewenswetenskappe

Mev. Annalize Oosthuyse

Ekonomiese Wetenskappe, Besigheidstudies, EBW, Rekeningkunde & Ekonomie

Me. Susan Pretorius

Wiskunde Geletterdheid

Mev. Dorette Prinsloo

Afrikaans Huistaal

Mev. Vanessa Prinsloo

Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Mnr. Henco Saaiman

Engels Huistaal en Eerste Addisionele Taal

Mnr. Neels van der Merwe

lngenieursgrafika- en ontwerp, lnligtingstegnologie & Rekenaartoepassingstegnologie

Mev. Sarita van Niel

Wiskunde

Mnr. Rikus Woest

Toerisme & Relegiestudies

ONDERWYSERS

Mev. Chantel Annandale

English Home Language

Me. Liezel Barkhuizen

English Home Language

Mev. Marizelle Blignault

Wiskunde

Mev. Natasha Bosman

Fisiese Wetenskappe, Natuurwetenskappe en Lewenswetenskappe

Mnr. Dawie Botha

Lewensoriëntering

Mev. Yolande Britz

Ekonomie en Bedryfsekonomie

Mnr. Jason Butler

English Home Language

Mev. Elsjé Claassen

Bedryfsekonomie en Besigheidstudies

Mev. Kyla Coetzer

Toerisme, Bedryfsekonomie & Skeppende Kunste

Me. Trandé Cromhout

Student

Me. Odelia Crouse

Engels Eerste Addisionele Taal

Mnr. Danie de Beer

Wiskunde

Mnr. Dewan de Villiers

Landbouwetenskap

Mev. Johanna de Villiers

Wiskunde

Mnr. Migael du Plessis

Engels Eerste Addisionele Taal en Lewensoriëntering

Mev. Tess du Toit

Fisiese Wetenskappe, en Lewenswetenskappe

Mnr. Neill du Toit

Inligtingstegnologie en Rekenaarstoepassingstegnologie

Mev. Candice Fernandes

Engels Eerste Addisionele Taal en Lewensoriëntering

Mev. Chantelle Feuth

Natuurwetenskappe, Lewenswetenskappe en Tegnologie

Me. Monica Fouché

Afrikaans Huistaal

Mnr. WJ Hollander

Elektriese Tegnologie en Ingenieursgrafika en -ontwerp

Mev. Louise Janse van Rensburg

Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Mnr. Ruan Jordaan

Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Mev. Deoné Kichenbrand

Afrikaans Huistaal

Mev. Hannalize Kok

Rekenaarstoepassingstegnologie

Me. Karla Koster

Afrikaans Eerste Addisionele Taal
& Lewensoriëntering

Me. Veronica Lioundris

English Home Language

Mev. Karla Marsau

Wiskunde & Skeppende Kuns

Mev. Chantal Mostert

Wiskunde

Me. Sunél Oliver

Natuurwetenskappe en Tegnologie

Mev. Jeanelle Pearce

Rekeningkunde

Me. Melanie Peens

Wiskunde

Mev. Ricka Pienaar

Skeppende Kunste

Mnr. Nico Pieterse

Tegnologie, Meganiese Tegnologie en Landboutegnologie

Mev. Zonica Potgieter

Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Mev. Liezel Pretorius

Tegnologie

Mev. Tirzah Ramage

English Home Language

Mnr. Martin Reichel

lngenieursgrafika- en ontwerp en Tegnologie

Me. Elsabé Rudolph

Geografie

Mev. Antoinette Saaiman

English Home Language

Mnr. Friedrich Schmidt

Afrikaans Huistaal en Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Me. Magda Schmidt

Wiskunde Geletterdheid

Me. Elizabeth Schoombie

Engels Eerste Addisionele Taal

Me. Charlene Sinden

Wiskunde en Wiskunde Geletterdheid

Mev. Rochelle Smith

Wiskundige Geletterdheid

Mev. Azelle Steenkamp

Geskiedenis, Geografie & Lewensoriëntering

Me. Lizanne Stroebel

Rekeningkunde en Besigheidstudies

Mr. Juan Swart

Lewensoriëntering

Mnr. Sarel Terblanche

Lewensoriëntering en Geskiedenis

Mev. Ilse Trollip

Wiskunde Geletterdheid

Me. Natalie vd Merwe

Wiskunde

Mev. Ané van der Walt

Afrikaans Eerste Addisionele Taal en Lewensoriëntering

Mev. Nicola Venter

Fisiese Wetenskappe en Natuurwetenskappe

Mev. Tarina van Heerden

Rekenaarstoepassingstegnologie

Mev. Wilma van Niekerk

Lewenswetenskappe

Me. Sharné van Ryneveld

Toerisme en Lewensoriëntering

Mev. Marushcé van Wyk

Student

Mev. Caroline Venter

Besigheidstudies

Mnr. Phillip Venter

Natuurwetenskappe en Lewenswetenskappe

Mev. Martie Visser

Afrikaans Huistaal

Mnr. Nico v Tonder

Lewensoriëntering & Geskiedenis

ADMINPERSONEEL

Mev. Yolandi Deysel

Hoof: Admin & Finansies

Mev. Hilde Badenhorst

Bemarking, Beurse & Advertensies

Mev. Thandaleën Bouwer

Persoonlike Assistent: Mev. Elanza de Villiers - Adjunkhoof

Mev. Melanie de Kooker

Finansies

Mev. Christelle Deviés

Algemene Kantoor & Nuwe Aansoeke

Mev. Annelize du Preez

Admin: Leerders & Leerderprofiele

Mnr. Evan Janse van Rensburg

Finansies

Mev. Jacquleen Jordaan

Algemene Kantoor & Nuwe Aansoeke

Mev. Michelle Kinnear

Bemarker, Borge, Fondsinsamelings & Alumni

Mnr. Johan Matthyssen

Bestuurder: Geboue & Terrein

Mev. Ina Mentz

Persoonlike Assistent: Dr. Johlet Krause - Hoof

Mev. Carina Muller

Sekuriteitadministrasie, Afwesigheide & SMT Assisstent

Mev. René Pieterse

Administrasie

Mev. Anisca Retief

Persoonlike Assistent: Mnr. Paul Els - Adjunkhoof

Mev. Gerda Rynhoud

Persoonlike Assistent: Mnr Helgard Müller – Adjunkhoof

Me. Julize Schoeman

Assistent / Algemene Kantoor

Mnr. Johnny Steyn

Drywer & Algemene Assistent

Mev. Santie van Zyl

Finansies

Me. Shané Wiese

Maatskaplike Werker

SPORTKANTOOR

Mnr. Corneel van Dyk

Hoof van Sport

Mnr.Os Blignault

Krieketorganiseerder

Mnr. Khau Chabedi

Hokkieorganiseerder

Mnr. Adriaan Coetzer

Gholforganiseerder

Mnr. Shane Kirkwood

Rugbyspesialis

Mev. Karin Matthyssen

Persoonlike Assistent: Mnr. Corneel van Dyk - Hoof van Sport

Mnr. Marco Pretorius

Sportwetenskaplike

Me. Senead Smith

Sportkantoorassistent

Me. Maxine Zeelie

Hokkie-assistent

Beheerliggaam

Dr. Johlet Krause

Hoof

Mnr. Niel van Wyk

Voorsitter

Mev. Melanie Ferreira

Onder-Voorsitter

Mnr. Jaco Greeff

Tesourier

Mev. Karen du Plessis

Sekretaresse

Mev. Elanza de Villiers

Adjunkhoof

Mnr Paul Els

Adjunkhoof

Mnr. Helgard Müller

Adjunkhoof

Mev. Yolandi Deysel

Lid

Mnr. NC Burger

Lid

Mev. Samantha Moloney

Lid

Mnr. Jean Morton

Lid

Dr. Johann van Vuuren

Lid

Dr.Carel van Westing

Lid

Mnr. Lionell Whitecross

Lid

ALGEMENE WERKERS & SEKURITEIT

Mnr. Johan Matthyssen

Bestuurder: Geboue & Terrein

Mnr. Clinton Hood

Bestuurder: Geboue & Terrein

Mnr. Bongi Buthelezi

Mnr. Lazarus Dlabantu

Me. Luzeth Langa

Me. Maureen Makhubu

Mnr. Frans Maluleke

Mnr. Themba Maxambele

Mnr. Johannes Meso

Mnr. Muso Mofokeng

Mnr. Piet Moima

Me. Helen Mokgata

Mnr. Richard Mokhobo

Mnr. Joseph Mokoena

Mnr. Michael Mokoena

Mnr. Paulus Mokoena

Me. Maria Molapo

Mnr. Johannes Mosebo

Mnr Japhet Moyo

Mnr. Londy Mphahlele

Mnr. Phakiso Junior Mphahlele

Mnr. Mpho Mpeqa

Mnr. Steven Mudau

Mnr. Temba Naki

Mnr. Izak Ndambani

Me. Mavis Nkuna

Mnr. Simphiwe Nkwenkwezi

Me. Annacletta Shelembe

Mnr. Peterson Tihobane

Me. Maki Tsotetsi

raad: 2025 - 2026