Akademie

Ons Akademie

Marais Viljoen se Akademie fokus daarop om elke leerder se potensiaal deur toekomsgerigte onderrig, vakkeuses en akademiese ondersteuning te ontwikkel.

marais Viljoen

matriekuitslae

2025

Toppresteerders

2024

Toppresteerders

2023

Toppresteerders

2022

Toppresteerders

2021

Toppresteerders

Ons trotse

Top 10 leerders

vakke & vakkeuses

By ons skool volg leerders in Graad 8 en 9 ’n vaste vakpakket wat ’n sterk grondslag lê.

Afrikaans: Afrikaans Huistaal
Ekonomiese Bestuurswetenskappe
English First Additional Language
Skeppende Kunste
Lewensoriëntering
Natuurwetenskappe
Sosiale Wetenskappe
Tegnologie
Wiskunde
English: Afrikaans First Additional Language
Creative Arts
Economic and Management Sciences
English Home Language
Life Orientation
Mathematics
Natural Sciences
Social Sciences
Technology

Vanaf Graad 10 tot 12 kry leerders egter die geleentheid om vakkeuses te maak volgens hul belangstellings en toekomsplanne.

Besigheidstudies
Ekonomie
Fisiese Wetenskappe (Voorvereiste: Wiskunde)
Geografie
lngenieursgrafika en – Ontwerp
Inligtingstegnologie
Landboutegnologie – Nie ‘n universiteitsvrystellingsvak
Landbouwetenskap
Lewenswetenskappe
RTT (Rekenaartoepassingstegnologie) – word as 8ste vak ook aangebied
Rekeningkunde
Religiestudies – word slegs as 8ste vak aangebied
Toerisme – word as 8ste vak ook aangebied
Visuele Kunste – word slegs as 8ste vak aangebied

hoe werk ons

Vakkeuses

Hierdie dokument verduidelik die vakkeuseproses vir Graad 10-leerders, waar hulle tussen ’n algemene of tegniese studierigting moet kies. Dit dui die verpligte vakke, keusevakke en sekere vereistes aan, sodat leerders hul vakpakket volgens hul belangstellings en toekomsplanne kan saamstel.