





Hier is ons lief vir mekaar.
Hier respekteer ons mekaar.
Hier ondersteun ons mekaar.
Hier kry ek geleenthede.
Hier is ek tuis.
Hier is ons bloed blou.
Welkom By
Marais Viljoen!
Dit begin alles hier.
‘n Nuwe reis, ‘n vars begin. Stap saam en ervaar die hoërskoolreis van ‘n Marais Viljoener.
Marais Viljoen is ‘n trotse instelling in die Alberton-gemeenskap, ‘n plek waar jongmense bemagtig word om hul plek in die wêreld met selfvertroue, insig en vaardigheid in te neem. Hier bied ons ‘n ondersteunende omgewing waar leerders die ruimte gegun word om te groei, hul potensiaal te ontdek en ‘n wye verskeidenheid geleenthede te ervaar.
As ‘n Viljoen-nuweling stap jy in met ‘n leë rugsak, maar van die eerste oomblik af is jy deel van die Marais Viljoen-familie. Dit begin alles die oomblik wat jy besef: ‘Ek is tuis’.
Wat Bied Ons Aan
Akedemie
Ons akademiese program is ontwerp om elke leerder se volle potensiaal te ontsluit deur uitnemende onderrig en innoverende leermetodes.
Sport
Van rugby tot atletiek, ons sportprogramme kweek spanwerk, dissipline en ‘n passie vir uitnemendheid op die sportveld.
Kultuur
Ons ryk kulturele aanbod sluit drama, musiek, kuns en debat in, ‘n platform vir kreatiewe uitdrukking en talentontwikkeling.
Gemeenskap
Ons is toegewyd daaraan om positief by te dra tot ons samelewing deur verskeie uitreikprogramme en plaaslike inisiatiewe.
Vinnige Skakels
Wat's Nuus
By Ons?

By Hoërskool Marais Viljoen vier ons trots, styl en talent met die glansgeleentheid van die jaar – Mnr. en Mev....

By Hoërskool Marais Viljoen vier ons die begin van die lente in ware styl met ons glansryke Mnr. en Mej....

By Hoërskool Marais Viljoen vier ons trots ons ryk en diverse kultuur! Kultuurdag is ’n kleurvolle fees van kreatiwiteit, talent...
Ons Borge









