





Full 1
Hier is ons lief vir mekaar.
Full 1
Hier respekteer ons mekaar.
Full 1
Hier ondersteun ons mekaar.
Full 1
Hier kry ek geleenthede.
Full 1
Hier is ek tuis.
Full 1
Hier is ons bloed blou.
Welkom By
H/S Marais Viljoen
Jy Hoort Hier
Hierdie opvoedkundige instansie wend toekomsgerigte kundiges aan om leerderpotensiaal te ontsluit en ontwikkel.
This educational institution utilises future orientated experts to discover and develop learners’ potential
Alles begin hier. ’n Nuwe reis, ’n vars begin. Stap saam en beleef die hoërskoolreis van ’n Marais Viljoener.
Marais Viljoen is ’n trotse instelling in die Alberton-gemeenskap – ’n plek waar jongmense bemagtig word om met selfvertroue, insig en vaardigheid hul plek in die wêreld vol te staan. Hier bied ons ’n ondersteunende omgewing waar leerders die ruimte kry om te groei, hul potensiaal te ontdek en ’n wye verskeidenheid geleenthede te ervaar.
As ’n Vilgroentjie stap jy in met ’n leë rugsak, maar vanaf die eerste oomblik is jy deel van die Marais Viljoen-familie. Alles begin die oomblik wat jy besef: ‘Ek is tuis’.
Skooluure
07:30 - 14:00
Skool ure: Maandae tot Vrydae
07:00 - 15:00
Kantoorure: Maandae tot Donderdae
Vrydae: 7:00-14:15
Ons dagboek en jaarblad

2024 Jaarblad










This message is only visible to admins.
Problem displaying Facebook posts. Backup cache in use.
Click to show error
Problem displaying Facebook posts. Backup cache in use.
Click to show error
Error: Error validating access token: The session has been invalidated because the user changed their password or Facebook has changed the session for security reasons. Type: OAuthException
