Hoërskool Marais Viljoen Blog
By Hoërskool Marais Viljoen glo ons dat ware sukses gebou word op trots, dissipline en deursettingsvermoë. As een van Alberton se vooraanstaande skole bied ons nie net uitmuntende akademiese geleenthede nie, maar ook ’n lewensruimte waar elke leerder aangemoedig word om sy of haar volle potensiaal te bereik – op die sportveld, in die kultuurwêreld en in die gemeenskap. Hier leef ons leuse “Geloof in jouself en in jou toekoms” daagliks, en dit weerspieël die gees van uitnemendheid wat deur elke Maraisie straal.