
Resolusie / Resolution
Hoërskool Marais Viljoen High
Under the provisions of Section 40 of the South African School Act 1996, a parent is liable to pay school fees as determined by a resolution adopted by the majority of parents at our general meeting.
Under provisions of 30 (3) of the Act, the Governing Body must implement this resolution. Under the provisions of section 41 of the Act, The Governing Body, may by process of law, enforce the payment of fees by parents who are liable to pay.
In accordance with the act, a parent’s meeting with the Governing Body is held annually for approval of the budget and school fees for the following year.
A parent/guardian is liable to pay the school fees determined in terms of section 39 unless or to the extent that he or she has been exempted from payment in terms of the Act.
It is charged monthly and the account will be mailed or e-mailed. You are obliged to make sure that you receive your statement. If, for some reason, you did not receive it, it does not mean that the fees are not owed.
Skoolgeld
‘n Korting (afslag op skoolgeld) is van toepassing indien u van een van die volgende twee opsies gebruik maak:
Opsie 1:
Eenmalige betaling
Indien u voor of op 28 Februarie 2011 betaal (kontant, tjek of kredietkaart):
Totaal R11 100
Opsie 2:
Betaling deur middel van ‘n vaste debietorder:
Totaal R11 100
Skoolgeld indien u nie van opsie 1 of 2 gebruik maak nie
Totale skoolgeld 2011 R11 900
Metode van betaling:
‘n Maandelikse bedrag van R973,00 is betaalbaar indien u gebruik maak van een van die volgende metodes:
-
Elektroniese oorplasing:
-
Tjek of kontant
-
Kredietkaart
-
Debietkaart
Opsomming
-
Om een van die kortingsopsies te gebruik sal dus vir u ‘n aansienlike besparing teweegbring.
-
Ons ouergemeenskap word dus aangemoedig om van die bogenoemde korting gebruik te maak.
-
Indien 'n leerling wat in 2010 ingeskryf het, nie opdaag vir skool in 2011 nie, kan die ouers
-
skriftelik aansoek doen vir terugbetaling hiervan.
-
Debietorders sal maandeliks afgaan op die dag soos deur ouers versoek.
Skoolgelde vir 2011 soos op die begrotingsvergadering sluit uit:
Vervoer na sport-, kultuur-, en akademiese deelname, kampe en toere, skoolklere, ekstra klasse, skoolboeke, revue en skrifte, buite-afrigters en vervoer na buitemuurse skoolaktiwiteite
Vrystelling van die betaling van skoolgelde en subsidies:
Ouers is geregtig om aansoek te doen vir vrystelling. Dit word vasgestel volgens norme en standaarde soos deur die Departement van Onderwys voorgeskryf.
Die vrystellingsbedrag word bereken op beide ouers se bruto inkomste, winste op beleggings en besigheidstransaksies. Pleegouers kry outomaties vrystelling en moet net die nodige stawende dokumente voorlê, maar kan 'n vrywillige bydrae maak.
Daar moet jaarliks heraansoek gedoen word.
Geskeide ouers of enkelouers (ie. weduwee, wewenaar) wat aansoek doen moet die skeibrief of sterftesertifikaat van die ander ouer voorlê wat verantwoordelik is vir die fondse.
-
Ouers wat reeds per debietorder betaal word wetlik verplig om opnuut ‘n vorm te voltooi.
-
U word versoek om die debietorders voor 7 Desember terug na die finansieskantoor (kamer 1) terug te stuur.
-
Die vroeë invul van die debietorders sal ons administratiewe las aan die begin van 2011 verlig.
-
Die regulasies rondom die vrystelling van betaling van skoolgelde kan by dieterugbesorg word.
Terms of payment
-
Debit order – over 11 months from end of January to November
-
Internet transfer - over 11 months - send proof of payment to the school
-
Direct deposits - into the school’s bank account - send proof of payment to school
-
Cheque – monthly (no post dated cheques)
-
Credit Card – facility is available at the school
-
Debit Card
The financial office’s hours for 2011:-
School terms 07:00-15:00 Monday – Thursday and 07:00-14:00 Friday
Banking Details
MARAIS VILJOEN HIGH
ABSA ALBERTON
Cheque Account 210510990
Branch Code 63114
REFERENCE : LEARNERS NAME AND ACCOUNT NUMBER, SURNAME AND GRADE
Mrs Heystek Principal
Mr Pienaar
Charmain Governing Body