Goed, Beter, Marais Viljoen!

Good, Better, Marais Viljoen!

Skoolgeskiedenis / School History

MARAIS_VILJOEN_VOORAANSIG

Die skool is vernoem na die destydse Lid van die Volksraad vir Alberton, sy  Ed. Min. Marais Viljoen, later ook Staatspresident. Hy het die skool amptelik op 1 September 1961 geopen.

Mr Piet Myburgh was appointed as principal on 1 January 1961.  He was succeeded by Mr Philip Fouché in 1979.

Mnr Fouché het in 1989 die tuig neergelê. Mnr Hannes le Roux is sedert April 1989 tot Maart 2004 hoof van Marais Viljoen.

In April 2004 Mrs Martie Heystek was appointed as acting principal.  On 1 January 2005 she was appointed as the principal of Marais Viljoen.

Marais Viljoen was sedert sy ontstaan ‘n Hoër Tegniese en Handelskool, maar die handelsafdeling het in 1979 uitgefaseer.  Marais Viljoen bied tans ‘n Tegniese, ‘n Natuurwetenskaplike en ‘n Algemene studierigting aan, met ‘n wye vakkeuse.

As a result of the expansion in the fields of study, it was decided in 1995 that Marais Viljoen Technical would in future be known as Marais Viljoen High School.

Theme by Danetsoft and Danang Probo Sayekti inspired by Maksimer