Goed, Beter, Marais Viljoen!

Good, Better, Marais Viljoen!

TEGNOLOGIE / TECHNOLOGY

                  

DEPARTEMENTSHOOF:  Mnr.  R Venter
 
VAKINLIGTING
Tegnologie is die vak van die toekoms.  Vanaf gr 8 – 12 word leerders blootgestel aan die nuutste tegnologiese denkwyses en metodes.  In elke onderskeie tegnologie vak word spesifieke problem deur die tegnologiese ontwerp proses opgelos.
 
Leerders met veral sterk belangstelling in elektries, meganies, siviel, wiskunde en wetenskap, word aangemoedig om die vak te neem in gr 10.
 
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE / ELECTRICAL TECHNOLOGY
 
ENTRANCE REQUIREMENTS
None.  It is recommended that Electrical Technology is combined with Mathematics (not Mathematical Literacy) and Physical Sciences.
 
SILLABUSINHOUD
Die sillabus stel die leerder bloot aan elektriese tegnologie ter voorbereiding van die insameling, evaluering en verwerking van kritiese inligting in die elektriese tegnologieveld, industriële elektronika en elektries, die ontwerp en bou van projekte en nog vele meer.
 
ACTIVITIES
Practical work includes:  wiring of distribution boards, three-phase motors, building models.  Practical design of models and participation in the National Expo for Young Scientists.  Learners are also exposed to the private sector by visiting Eskom, Pratley and the SABC.
 
BEROEPSMOONTLIKHEDE
Elektroniese ingenieur, rekenaarprogrammeerder, tegnikus, ensovoorts.
 
SIVIELE TEGNOLOGIE / CIVIL TECHNOLOGY
 
INLEIDING
Die vak BOUKONSTRUKSIE verander in 2006 vir gr. 10 na SIVIELE TEGNOLOGIE. Die vak is baie meer verrykend en bied meer geleenthede vir die leerders na afloop van die kursus.
 
ENTRANCE REQUIREMENTS
None. 
 
BENADERINGSWYSE
Liefde vir boukunde en kabinetwerk word by leerders gekweek en die gebruik van hout word aan die leerders bekend gestel. Handvaardigheid en kennis word ontwikkel sodat die leerder homself kan onderhou. Daar word gefokus op die beginsels van die boubedryf en tegnologiese prosesse.
 
SYLLABUS
Skills to enhance the quality of life, entrepreneurship, problem solving in the built environment, metal work, science of building, plastering, etc.
 
VAKAKTIWITEITE
Baie tyd word aan die ontwerp en bou van modelle bestee. Praktiese take soos by sillabusinhoud genoem, word ook verrig.
 
CAREER POSSIBILITIES
Entrepreneur, building industry, carpenter, cabinet maker, manufacturing and installing, for example, kitchen cabinets.
 
MEGANIESE TEGNOLOGIE / MECHANICAL TECHNOLOGY
 
INLEIDING
Suid-Afrika en baie ander lande in die Wêreld beleef tans groot vaardigheidstekorte en het ‘n dringende behoefte aan vaardige Ingenieurs, tegnoloë, tegnici en ambagslui.  ‘n Inleiding tot Meganies Tegnologie poog om leerders aan die nodige kennis, vaardighede, houdings en waardes bloot te stel wat hulle vir verdere studie in meganiese Ingenieurswese en verwante sektore sal toerus.
 
ENTRANCE REQUIREMENTS
Preferably Mathematics (not Mathematical Literacy).  Application of mathematical calculations.  Learners should also have dexterity skills.
 
Benaderingswyse
Die vak Meganiese Tegnologie fokus op tegnologiese prosesse, van konseptuele ontwerp tot die Praktiese probleemoplossingsproses, ten einde produkte te lewer of te verbeter wat ons lewenskwaliteit verryk.
 
SYLLABUS
  • Fitting and turning
  • Welding and metal work
  • Mechanical engineering studies
  • Mechanical drawings
  • Motor mechanics
 

 

 

              

Theme by Danetsoft and Danang Probo Sayekti inspired by Maksimer