Goed, Beter, Marais Viljoen!

Good, Better, Marais Viljoen!

ROL EN SAMESTELLING VAN BEHEERLIGGAAM

Die Beheerliggaam van Hoërskool Marais Viljoen is saamgestel in terme van die Suid-Afrikaanse Skolewet, Wet 84 van 1996 (soos gewysig) en die maatreëls daarkragtens uitgevaardig. Behoudens die bepalings van die Wet verrig die beheerliggaam die werksaamhede wat binne sy bevoegdheid val en wat nodig is vir die welsyn van die skool:

  • `n Grondwet aanvaar;
  • Die missiestelling van die skool ontwikkel;
  • 'n Gedragskode vir leerders by die skool aanvaar;
  • Die hoof, opvoeders en ander personeel van die skool in die verrigting van hul professionele werksaamhede ondersteun;
  • Die tye van die skooldag bepaal in ooreenstemming met enige toepaslike diensvoorwaardes van personeel by die skool;
  • Die skool se eiendom, asook die geboue en terrein deur die skool beset, administreer en beheer;
  • Ouers, leerders, opvoeders en ander personeel van die skool aanmoedig om vrywillige dienste aan die skool te lewer;
  • Die aanstelling van opvoeders by die skool by die Departementshoof aanbeveel;
  • die aanstelling van administratiewe personeel by die skool by die Departementshoof aanbeveel;

Marais Viljoen's Governing Body consists of 9 parents, the principal, 3 educator representatives, 1 non-academic staff representative and 3 selected learners.  In addition, the Governing Body thought it a good idea to have a representative from the Sport Office and a secretary without a voting right.  The members of the Governing Body are chosen for a period of 3 years.

The Governing Body meets at least once per term and has to meet with the school community, (at least once a year) to give a report and present an annual financial report.

The Governing Body may appoint committees to achieve and support it.  A quorum consists of at least one more than half of the members.

Theme by Danetsoft and Danang Probo Sayekti inspired by Maksimer