Debattering dra by tot leerders se intellektuele en kommunikasievaardighede, aangesien 'n groot gedeelte van debat nie presies vooraf bepaal kan word nie. Dit is dus nie net tot voordeel van diegene wat wel wen of deurdring nie, maar vorm elke leerder wat aan die debatteringskuns blootgestel word.
DEBAT 2010
Soos al die vorige jare, het die debat met groot belangstelling afgeskop. Daar is 5 senior- en 3 juniorspanne vir dié jaar se ATKV-Debatskompetisie ingeskryf.
Juniors
Marlize Greyling 8
Annandré Maritz 8
Anais de Jager 8
Rynhardt Aucamp 8
Sunel Fourie 8
Riaan Fourie 8
Emile Engelbrecht 9
Anrich de Jager 9
Adriaan Heyns 9
Seniors
Martie terblanche 12
Constantia Lötter 12
Monica Erasmus 11
Bianca Beneke 11
Thiani de Beer 11
Doanata de la Rey 11
Antoinette Swanepoel 10
Johanri Alberts 11
Eduan Oosthuizen 10
Anchen de Wet 10
Veral die seniorspanne moes breedvoerige navorsing doen, aangesien die onderwerp gahandel het oor die privatisering van staatsinstellings, al dan nie. Selfs mnr. Mike Shussler is in hierdie verband telefonies geraadpleeg.
Die juniorspanne het ook hulle taak met ywer aangepak om vas te stel of die stelling: 'n Gesonde liggaam huisves 'n gesonde gees, weens die kompeterende aard van sport, steeds geld.
Drie van die seniorspanne behaal die besondere prestasie om na die halfeindrondte, wat by Afrikaan Hoër Seunskool (14, 15 Julie) aangebied is, deur te dring.
Hierdie spanne is:
Eduan Oosthuizen
Anchen de Wet
Monica Erasmus
Bianca Beneke
Antoinette Swanepoel
Johanri Alberts
.