
DEPARTEMENTSHOOF: Mev. Y. Dreyer
IT - INLIGTINGSTEGNOLOGIE
TOELATINGSVEREISTES
Die leerder wat hierdie vak kies moet ‘n goeie punt in Wiskunde in graad nege kry. Dit is ‘n goeie maatstaf om te bepaal of dit binne sy belangstelling val. Inligtingstegnologie word as vak aanbeveel, waar die leerder beplan om ‘n rigting te volg wat te doen het met probleemoplossing. Die vak vervang die vak rekenaarstudie HG.
APPROACH
The emphasis is on problem solving by using logical thinking, information management and communication. The focus is also on development of computer applications using current development tools (like Delphi). These subjects develop an awareness and understanding of the social, economical and other implications of using computers.
LEERUITKOMSTE
Die vak het steeds ‘n praktiese en ‘n teoretiese komponent, wat vervat word in die volgende uitkomste wat bereik moet word: ·Hardeware en stelselprogrammatuur - leerder verstaan en gebruik rekenaargebaseerde tegnologie
-
Elektroniese kommunikasie - leerder is in staat om verskillende rekenaartoepassings kreatief vir elektroniese kommunikasie aan te wend
-
Sosiale en etiese kwessies - leerder is in staat om die impak van rekenaartegnologie op die sosio-ekonomiese, omgewings-, politieke en etiese vlakke krities te analiseer.
-
Programmering en sagteware ontwikkeling - leerder is in staat om effektiewe oplossings vir probleemstellings te ontwerp, te toets en te lewer.
Theory: Grade 10 – 12
Hardware and software
E-communication
Networks
Social and ethical issues
Integration of all the above
Practical: Grade 10 – 12
MS office
Delphi programming
Algorithm design
Data structures
Database design
Problem solving
Graphical User Interface
VAKPRESTASIES
2008
Onderskeidings: 7
BESTE GEMIDDELD IN D16
2009
Onderskeidings: 4
CAT – COMPUTER APPLICATIONS TECHNOLOGY
ENTRANCE REQUIREMENTS
None.
SYLLABUS
This subject replaced Computyping and Computer Studies SG in 2006. The focus is the effective use of information and communication technology for the end-user in a computer applications environment in different sectors of society.
BENADERINGSWYSE
Dit rus die leerder toe met kennis, vaardighede, waardes en benaderings tot die ontwerp, ontwikkeling en uitstuur van inligting in verskillende formate. RTT maak dit ook vir leerders moontlik om data te versamel, te analiseer en te korrigeer en dit dan weer te manipuleer en te verwerk om dit na verskillende sektore te versprei. [Ons gebruik die Microsoft-Office Professional pakket.]
LEERUITKOMSTE
Die vak het ‘n 20% teoretiese komponent en die res is praktiese toepassings soos in die volgende uitkomste vervat:
-
Basiese kennis van Inligting en Kommunikasietegnologie
-
Geïntegreerde eind-gebruiker rekenaartoepassingsvaardighede en kennis van probleemoplossing - die verwerking, aanbieding en uitstuur van inligting
-
Inligtingsbestuur - toepas van vaardighede deur die gebruik van eind-gebruiker rekenaartoepassings
Computer Applications Technology (CAT) is a subject in which a student becomes skilled at using the computer in a day-to-day practical environment, using four applications:
Word
Excel
Access
Power Point
Theory: Grade 10 – 12
Hardware and software
Upgrading of computers
Networks
Internet
Information Management
VAKPRESTASIES
2008
Onderskeidings: 25
2009
Onderskeidings: 4
·