DEPARTEMENTSHOOF: Mnr. F. Erasmus
INLEIDING
Sosiale Wetenskap is ‘n verpligte leerarea vir alle leerders in graad 8 en graad 9.
APPROACH
The Social Sciences Learning Area studies relationships between people and the environment. These relationships vary over time and space. They are also influenced by social, political, economic and environmental contexts, and by people’s values, attitudes and beliefs.
SILLABUSINHOUD
Geskiedenis en Aardrykskunde word as afsonderlike maar verwante dissiplines in Sosiale Wetenskappe aangebied.
‘n Situasie van Geskiedenis stel die leerders in staat om die volgende progressief te ontwikkel.
-
‘n algemene kennis en begrip van al die mense wat in Suid-Afrika woonagtig is;
-
‘n begrip van ons diverse verlede en hoe dit ons huidige werklikheidbeïnvloed;
-
‘n begrip van die interpretasie van erfnis en die rol daarvan in die vorming van identiteit;
-
Waardering vir die spesiale bydrae van die mondelinge tradisie en argeologie en van die omgewing se uitwerking op geskiedkundige ontwikkeling;
-
‘n begrip van organisasies en hoe om in wisselwerking daarmee te tree en daaraan deel te neem;
A study of Geography within the General Education and Training Band enables learners progressively to develop:
-
a knowledge and understanding of the place in which they live, of other people and places, the significance of location and of how people and places interrelate and interconnect;
-
an understanding of the ways in which people and the environment interact to physical and human processes;
-
an informed concern for the world around us and an ability and willingness to participate in actions for a sustainable environment; and
-
attitudes, values and actions in a world of constant social, economic, political en environmental change.