
DEPARTEMENTSHOOF: Mev. L. Hattingh
VAKINLIGTING
Die department Ekonomiese wetenskappe bestaan uit die volgende vakindeling:
Gr 8 en 9: EBW 1 (Rekeningkunde)
EBW 2 (Besigheidstudie)
Gr 10 – 12: Rekeningkunde
Ekonomie
Bedryfstudie
A) REKENINGKUNDE
ENTRANCE REQUIREMENTS
Accounting cannot be taken as an eighth subject.
BENADERINGSWYSE
Rekeningkunde word praktykgerig aangebied en konsentreer daarop om leerders met praktiese vaardighede toe te rus om hulle beroepsgereed te maak. Leerders ontwikkel karaktereienskappe soos deeglikheid, akkuraatheid, netheid en redenasievermoë.
SYLLABUS
Accounting entails the collection, recording and analysis of financial data, in order to make financial decisions. There is a balance between theory and practice to ensure that a learner can either enter the job market or study further.
VAKAKTIWITEITE
Deelname aan Rekeningkunde Olimpiade.
CAREER POSSIBILITIES
This is important for any career from the house wife who has to work with a budget to an auditor. Each citizen should be able to manage his/her own finances. This subject is compulsory if a learner wants to study toward a B.Com degree.
B) EKONOMIE
TOELATINGSVEREISTES
Geen.
APPROACH
Each one of us forms part of the economy. Economics, therefore, is a dynamic subject which aims to link money, wealth, capital, income, expenses, buying, selling, profit, etc. to man's attempt to satisfy his unlimited needs with limited resources.
SILLABUSINHOUD
Die studieveld van Ekonomie is: behoeftes, produksie, verbruik en besparing; die rol van geld, markte en prysvorming; die ontstaan en ontwikkeling van die SA-ekonomie, geld en markte; die rol van huishoudings, sake-ondernemings, die owerheid en die buiteland; die ekonomiese kringloop, sakesiklusse en die arbeidsmag, asook Mikro- en makro-ekonomie.
ACTIVITIES
Publications such as Finweek, Business24, newspaper reports, etc. are used to stay up-to-date with developments in world economy. Active learner participation is spontaneous, because they are made aware of the impact of economic events on our everyday lives.
BEROEPSMOONTLIKHEDE
Ekonoom, onderwyser, effektemakelaar, bankier, bedryfsekonoom, personeelbestuurder, sakebestuur, staatsaanklaer, entrepreneur, toerismebestuur, statistikus. Navrae: Die Departementshoof Ekonomiese en Bestuurswetenskappe.
C) BESIGHEIDSTUDIES
[vroeër bekend as Bedryfsekonomie]
TOELATINGSVEREISTES
Geen.
APPROACH
After each lesson, learners are given the opportunity to complete practice-related tasks. Different methods of assessment are used.
SILLABUSINHOUD
Besigheidstudies behels die ontwikkeling van kennis en vaardighede wat nood-saaklik is vir deelname aan die formele en informele sektore van die ekonomie. Die leerders word in staat gestel om kennis toe te pas deur besigheidsgeleenthede te ondersoek en om bestuursvaardighede te ontwikkel om dit in die praktyk te kan toepas.
ACTIVITIES
Practical assignments which enable learners to experience practice and which will prepare them for the future.
VAKPRESTASIES:
2006 (Onderskeidings)
Rekeningkunde: 18
Ekonomie: 9
Bedryfstudie: 6
2007 (Onderskeidings)
Rekeningkunde: 18
Ekonomie: 8
Bedryfstudie: 8
2008 (Onderskeidings)
Rekeningkunde: 16
Ekonomie: 7
Bedryfstudie: 9
2009 (Onderskeidings)
Rekeningkunde: 15
Ekonomie: 2
Bedryfstudie: 6
Rekeningkunde:
Rekeningkunde het die hoogste uitslae in die D16 Distrik verwerf in 2006, 2007, 2008 en 2009.
In 2009 het Kayla Ungerer die toekenning vir die beste leerder in Rekeningkunde verwerf.
Ekonomie:
Ekonomie het die beste uitslae in die D16 Distrik verwerf in 2007 en 2008.
Patrick Cilliers ontvang die toekenning vir beste leerder in Ekonomie.