Goed, Beter, Marais Viljoen!

Good, Better, Marais Viljoen!

TOP 10

Top 10 en Akademiese Span

Na elke eksamen word die top 10 leerders volgens akademiese prestasie bepaal, insluitend enige addisionele vakke. Hierdie leerders word dan uitgenooi na ‘n funksie wat deur die graad 11 leerders van die top 10 gereël word.  Die skool is trots op die akademiese prestasie van sy leerders.

Graad 10 - 12 leerders se drie verpligte vakke (LO uitgesluit) en drie beste skoolvakke wat in die vakpakette aangebied word, word in aanmerking geneem.

Indien ‘n leerder ekstra tyd tydens die eksamen ontvang, kan hy/sy nie in aanmerking geneem word vir die Top 10 nie.

Indien ‘n leerder afwesig is met ‘n geldige verskoning vir ‘n vraestel en kwalifiseer om in die Top 10 te wees, word so ‘n leerder ‘n reserwe indien die leerder die vorige kwartaal in die Top 10 was.

‘n Leerder wat nie met vrystelling slaag nie, kwalifiseer nie om in die Top 10 of Akademiese Span te kom nie.  Nie-vrystellingsvakke word met 10% verminder, Wiskundige geletterdheid met 15% en LO met 50%, voordat die gemiddeld bereken word. ‘n Leerder wat meer as 50 strafpunte verloor het, kwalifiseer nie vir die Top 10/Akademiese Span nie.


After each report the school announces the top ten achievers in each grade.

Congratulations to the learners who have reached the top 10 lists. We appreciate your hard work and dedication and would like to thank you for the positive contribution you make to our school. Good luck for the following year; make us proud!

For Grade 10 - 12 learners the three compulsory subjects (excluding LO) and three best
subjects offered in packages will be taken into account.

When a learner is given extra time during the exams he/she cannot be considered for the Top 10.

If a learner should be absent from an exam with a valid reason, such a learner will be a
reserve if he/she was part of the Top 10 during the previous term.

A learner who does not pass with exemption, does not qualify for the Top 10, or to be a
member of the Academic Team.  Non exemption subjects are decreased by 10%, Mathematical Literacy by 15% and LO by 50%, before the average is calculated.  A learner who has lost more than 50 demerits does not qualify for the Top 10/Academic Team.

Theme by Danetsoft and Danang Probo Sayekti inspired by Maksimer